Hy Leef (Hes Alive)
Verse:
Ek dien n lewende God (I serve a living God)
Wie omgee vir my (Who cares about me)
Hys met my elke dag en nag (Hes with me every day and night)
Hy beskerm my (He protects me)
Niks is te groot vir Hom (Nothing is too big for Him)
Of ingewikkeld nie (Or complicated)
Hy gaan tot die uiterste (He goes to the utmost)
Vir my oorweldig my (For me overwhelms me)
Chorus:
Hy leef Hys my Verlosser (Hes alive Hes my Deliverer)
Hy leef Hy is my Redder (Hes alive He is my Saviour)
Hy leef Hy is die Seun van God (Hes alive He is the Son of God)
Hy leef hier binne my (He lives inside of me)
Bridge:
Hy leef Hy leef (Hes alive Hes alive)
Jesus het die dood oorwin (Jesus conquered death)
Hy leef (Hes alive)